Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Parys
Parys [boodskap #126191] So, 26 Mei 2019 10:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18927
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Parys
Afbreking: Pa•rys




Pleknaam: Parys

Betekenis:
• Die hoofstad en grootste stad van Frankryk.
• Dorp in die Vrystaat aan die oewer van die Vaalrivier.

Gebruik:
Parys is die grootste Franssprekende metropool ter wêreld en die spilpunt vir die internasionale gemeenskap van Franstaliges (die sogenaamde Frankofonie).
Parys is 'n gewilde bestemming vir toerisme, veral vir mense uit Gauteng.

Afgelei:
• Paryse

Vertaling:
Engels: Paris
Nederlands: Parijs

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beperk
Volgende onderwerp: tien
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 08 23:07:04 MGT 2024