Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beperk
beperk [boodskap #126190] So, 26 Mei 2019 10:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18922
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
beperk
Afbreking: be•perk
Uitspraak: /bəˈpɛrk/




Werkwoord: beperk
Verlede tyd: het beperk
Teenwoordige deelwoord: beperkte

Betekenis:
• Binne bepaalde grense of perke hou; insluit of in omvang kleiner maak.

Gebruik:
• Deelname is beperk tot minderjariges.
• Die leier van die land word deur die grondwet beperk.

Verwant:
• beperking

Vertaling:
Engels: to limit, bound, confine, restrict
Nederlands: beperken


Byvoeglike naamwoord: beperk
Vergrotende trap: beperkter
Oortreffende trap: beperkste
Attributief: beperkte
Partitief: beperktes

Betekenis:
• Klein of gering; begrens.

Gebruik:
• Hy het beperkte insig in die saak.
• Ons het beperkte fondse vir die jaareindfunksie.

Afkorting:
• bpk.

Vertaling:
Engels: limited
Nederlands: beperk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: geboue
Volgende onderwerp: Parys
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 08 14:58:22 MGT 2024