Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ma
ma [boodskap #126173] So, 26 Mei 2019 08:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18937
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Ma met haar kinders.
'n Ma met haar kinders.
ma
Afbreking: ma
Uitspraak: /mɑː/




Selfstandige naamwoord: ma
Meervoud: ma's
Verkleinwoord: mammie, ma’tjie
Meervoud van verkleining: mammies, ma’tjies

Betekenis:
• (familie) 'n Vrou wat 'n kind het; vroulike ouer; moeder.

Gebruik:
• Die resep is reeds vir geslagte in die familie van ma na dogter oorgedra.

Spreekwoord:
• Sy lyk op 'n haar na soos haar ma. [Presies en in elke opsig.]
• Elke ma dink haar krummeltjie is 'n brood. [Elke mens dink sy eie is die beste.]
• Jy sal jou ma vir 'n eendvoël aansien. [In die moeilikheid beland; aangenaam verras word.]

Sinoniem:
• moeder
• mamma

Antoniem:
• pa
• pappa

Verwant:
• ouma

Vertaling:
Engels: mother, mum, mom
Nederlands: mama
Xhosa: uma, umama
Zoeloe: umama

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Italië
Volgende onderwerp: skep
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 19:36:58 MGT 2024