Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Christelike
Christelike [boodskap #126161] Sa, 25 Mei 2019 07:31
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18930
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Christelike
Afbreking: Chris•te•li•ke



Byvoeglike naamwoord: Christelik
Attributief: Christelike
Partitief: Christelikes

Betekenis:
• Attributiewe vorm van Christelik: betreffende die Christendom; ook ordelik, fatsoenlik, redelik.

Gebruik:
• Suid-Afrika is 'n Christelike land.

Afgelei:
• Christelikheid

Vertaling:
Engels: Christian
Nederlands: christelijke

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: afgelei
Volgende onderwerp: veel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 11:56:44 MGT 2024