Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » mans
mans [boodskap #126129] Vr, 24 Mei 2019 06:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18936
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
mans
Afbreking: mans
Uitspraak: /mɑns/



Selfstandige naamwoord: man
Meervoud: manne, mans
Verkleinwoord: mannetjie
Meervoud van verkleining: mannetjies

Betekenis:
• Meervoud van man; meer as een man.
• Al die manne tesame.

Gebruik:
• Die mans gaan rugby kyk en braai.
• Vroue leef gemiddeld vyf jaar langer as mans.

Antoniem:
• vroue

Vertaling:
Engels: men
Nederlands: mannen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: duidelik
Volgende onderwerp: kulturele
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 17:18:46 MGT 2024