Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » duidelik
duidelik [boodskap #126128] Vr, 24 Mei 2019 06:03
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18868
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
duidelik
Afbreking: dui•de•lik




Byvoeglike naamwoord: duidelik
Vergrotende trap: duideliker
Oortreffende trap: duidelikste
Attributief: duidelike
Partitief: duideliks
Intensief: glasduidelik

Betekenis:
• Vry van twyfel; wat nie verkeerd verstaan word nie.
• Maklik herkenbaar; opvallend; helder; skerp.
• Maklik om te verstaan.

Gebruik:
• Die verslag is tog duidelik oor die oorsaak.
• Die foto is duidelik.
• Die onderwyser het alles duidelik en verstaanbaar verduidelik.

Vergelyking:
• so duidelik soos daglig

Antoniem:
• onduidelik

Vertaling:
Engels: clear, plain; distinct; obvious
Nederlands: duidelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voorbeeld
Volgende onderwerp: mans
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Apr 30 22:20:15 MGT 2024