Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voorbeeld
voorbeeld [boodskap #126127] Vr, 24 Mei 2019 05:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18802
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
voorbeeld
Afbreking: voor•beeld
Uitspraak: /ˈfʊə̯r.bɪə̯lt/




Selfstandige naamwoord: voorbeeld
Meervoud: voorbeelde
Verkleinwoord: voorbeeldjie
Meervoud van verkleining: voorbeeldjies

Betekenis:
• 'n Persoon of ding wat iets illustreer en tipiese kenmerke het; wat as model dien.
• Iets of iemand was as inspirasie vir ander mense dien; wat nagevolg kan of behoort te word.

Gebruik:
• Gee ’n voorbeeld van 'n naamwoord.
• Jy moet 'n voorbeeld vir jou medemens wees. Moenie sy swak voorbeeld volg nie.

Afgelei:
• voorbeeldsin

Verwant:
• byvoorbeeld
• voorbeeldig

Afkorting:
• vb.

Vertaling:
Engels: example, illustration
Nederlands: voorbeeld

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp:
Volgende onderwerp: duidelik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Apr 18 07:55:29 MGT 2024