Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bewind
bewind [boodskap #126065] Di, 21 Mei 2019 15:13
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18920
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bewind
Afbreking: be•wind




Selfstandige naamwoord: bewind
Meervoud: bewinde
Verkleinwoord: bewindjie
Meervoud van verkleining: bewindjies

Betekenis:
• (politiek) 'n Groep wat mag uitoefen.

Gebruik:
• Die diktator se bewind is besig om ten einde te loop.
• Onder Zacharias Wagenaar se bewind is daar in 1665 met die bou van die Kasteel in Kaapstad begin.

Sinoniem:
• regering
• heerskappy

Vertaling:
Engels: government, administration
Nederlands: bewind

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: tree
Volgende onderwerp: aangebied
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 08 13:22:47 MGT 2024