Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Baleare (Baleariese Eilande)
Baleare [boodskap #126052] Ma, 20 Mei 2019 20:38
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Baleariese Eilande
Die Baleariese Eilande
Baleare bestaan uit 11 eilande teenoor die ooskus van Spanje in die Middellandse See. Die vernaamste is Minorka, bekend vir suurlemoene, vye, amandels; en Majorka (die grootste), bekend vir sy grotte en ook pottebakkery. Die hoofstad van die eilande is Palma de Mallorca.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Baldwin, Stanley
Volgende onderwerp: Balfour, Arthur James
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 05:42:20 MGT 2024