Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » keiser
keiser [boodskap #126041] Ma, 20 Mei 2019 18:30
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18936
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
keiser
Afbreking: kei•ser




Selfstandige naamwoord: keiser
Meervoud: keisers
Verkleinwoord: keisertjie
Meervoud van verkleining: keisertjies

Betekenis:
• Hoof van 'n ryk; manlike monarg en leier van 'n keiserryk; adellike van die allerhoogste rang.

Gebruik:
• Die enigste oorblywende keiser in die wêreld vandag is die Keiser van Japan.

Spreekwoord:
• Gee die keiser wat die keiser s'n is. [Betaal die owerheid wat hom toekom.]

Antoniem:
• keiserin (vroulik)

Vertaling:
Engels: emperor
Nederlands: keizer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: natuurlike
Volgende onderwerp: noord
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 15:51:07 MGT 2024