Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » noord
noord [boodskap #126042] Ma, 20 Mei 2019 18:34
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18928
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Windroos. Noord is bo.
'n Windroos. Noord is bo.
noord
Afbreking: noord




Bywoord: noord

Betekenis:
• Een van die vier hoofwindrigtings (die bokant op 'n kaart). Die rigting aan die linkerkant as mens kyk na waar die son opkom.

Gebruik:
Noord is die teenoorgestelde rigting van suid, en dui die rigting van die Noordpool aan.

Antoniem:
• suid

Afgelei:
• noorde

Afkorting:
• N.

Verwant:
• oos
• wes

Vertaling:
Engels: north
Nederlands: noord

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: keiser
Volgende onderwerp: vanuit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 10:26:34 MGT 2024