Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » voormalige
voormalige [boodskap #126025] So, 19 Mei 2019 20:15
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18929
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
voormalige
Afbreking: voor•ma•li•ge




Byvoeglike naamwoord: voormalig
Attributief: voormalige

Betekenis:
• Attributiewe vorm van voormalig; van 'n vroeër tyd.

Gebruik:
• Hy ook 'n voormalige voorsitter van die boerevereniging.
• Umtata is die hoofstad van die voormalige Transkei

Sinoniem:
• eertydse
• gewese
• vorige

Vertaling:
Engels: former, late
Nederlands: voormalige

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: musiek
Volgende onderwerp: sentrale
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 11:06:44 MGT 2024