Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » musiek
musiek [boodskap #126024] So, 19 Mei 2019 19:59
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18932
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Gesellige musiek in 'n straatkafee.
Gesellige musiek in 'n straatkafee.
musiek
Afbreking: mu•siek
Uitspraak: /məˈsik/




Selfstandige naamwoord: musiek
Meervoud:

Betekenis:
• Mooi klanke wat mense maak as hulle sing of 'n instrument bespeel; reeks aangename geluide van die stem of musikale instrument; strelende verbindings van vokale of instrumentale klanke.

Gebruik:
• Ek hou van Beethoven se musiek.
• My ouers hou nie van die musiek waarna ek luister nie.

Spreekwoord:
• Sy woorde was stille musiek. [Word gesê wanneer iemand gepraat het en almal is meteens stil.]

Sinoniem:
• toonkuns

Afgelei:
• doef-doef-musiek
• musiekbeoordelaar
• musiekblyspel
• musiekfees
• musiekgenre
• musiekgroep
• musiekinstrument
• musiekopvoering
• musiektoer
• musiekvideo

Vertaling:
Engels: music
Nederlands: muziek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kleur
Volgende onderwerp: voormalige
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 13:35:14 MGT 2024