Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » huwelik
huwelik [boodskap #125989] So, 19 Mei 2019 09:01
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18927
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
huwelik
Afbreking: hu•we•lik
Uitspraak: /hyvalak/




Selfstandige naamwoord: huwelik
Meervoud: huwelike
Verkleinwoord: huwelikie
Meervoud van verkleining: huwelikies

Betekenis:
• Ooreenkoms tussen 'n man en vrou om solank hulle leef saam te woon; amptelike of kerklike verbintenis tussen twee persone; egverbintenis.
• Geleentheid waar so 'n ooreenkoms aangegaan word.

Gebruik:
• Die bruid en bruidegom tree in die huwelik. Hulle huwelik hou nou al 50 jaar.
• Die huwelik en onthaal was 'n sukses.

Sinoniem:
• troue

Verwant:
• huweliksbevestiging
• huweliksbevestiger
• huweliksherdenking
• huweliksmaat
• huwelikskontrak
• huweliksvoorwaarde
• huweliksbootjie

Vertaling:
Engels: marriage, matrimony, wedlock
Nederlands: huwelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: lig
Volgende onderwerp: getroud
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 06:04:34 MGT 2024