Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » broer
broer [boodskap #125981] Sa, 18 Mei 2019 19:45
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18936
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
broer
Afbreking: broer
Uitspraak: /bruːr/




Selfstandige naamwoord: broer
Meervoud: broers
Verkleinwoord: broertjie
Meervoud van verkleining: broertjies

Betekenis:
• (familie) Manlike kind van dieselfde ouers.
• 'n Hegte vriend.

Gebruik:
• Andreas het sy broer Simon Petrus na Jesus gelei.
• Hulle was soos broers vir mekaar gewees.

Sinoniem:
• boet
• boetie
• broeder

Antoniem:
• suster

Hiponiem:
• tweelingbroer
• drinkebroer
• halfbroer
• skoonbroer
• stiefbroer

Vertaling:
Engels: brother
Nederlands: broeder, broer

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: stede
Volgende onderwerp: bied
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 15:26:46 MGT 2024