Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » stede
stede [boodskap #125980] Sa, 18 Mei 2019 19:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18927
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
stede
Afbreking: ste•de




Selfstandige naamwoord: stad
Meervoud: stede
Verkleinwoord: stadjie
Meervoud van verkleining: stadjies

Betekenis:
• Meervoud van stad; meer as een stad.

Gebruik:
Stede bestaan al duisende jaar lank as 'n vorm van menslike nedersetting.

Vertaling:
Engels: cities
Nederlands: steden


Selfstandige naamwoord: stede
Meervoud:

Betekenis:
• In die plek van; in plaas van.

Gebruik:
• In stede van leer het hulle gaan fliek.
• In stede van een, spook veeartse nou om die lewe van twee uitgeteerde ietermago's te red nadat hulle in kattebak gevind is.

Vertaling:
Engels: in stead of

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bevestig
Volgende onderwerp: broer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 04:01:22 MGT 2024