Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Londen
Londen [boodskap #125974] Sa, 18 Mei 2019 18:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18927
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Londen
Afbreking: Lon•den




Pleknaam: Londen

Betekenis:
• Die hoofstad van Engeland en die Verenigde Koninkryk.
• 'n Stad in die suidweste van die Kanadese provinsie Ontario.

Gebruik:
Londen is in 50 n.C. deur die Romeine as Londinium gestig en het in die 19de eeu tot die grootste metropool ter wêreld gegroei.
Londen in Ontario is 'n groot stad wat halfpad tussen Detroit en Toronto lê.

Vertaling:
Engels: London
Nederlands: Londen

Nota:
• Moenie met Oos-Londen in die Oos-Kaap, Suid-Afrika verwar nie.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: verskil
Volgende onderwerp: kilometer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 07:29:51 MGT 2024