Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » werktuigkundige
werktuigkundige [boodskap #125963] Sa, 18 Mei 2019 13:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18927
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
werktuigkundige
Afbreking: werk•tuig•kun•di•ge
Samestelling: werktuig + kundige




Selfstandige naamwoord: werktuigkundige
Meervoud: werktuigkundiges

Betekenis:
• (beroep) 'n Tegnies geskoolde persoon wat masjinerie (soos motors) bou en versien.

Gebruik:
• Die werktuigkundige het my motor se handratkas versien en die remblokkies vervang.

Sinoniem:
• mekêniek (informeel)

Afgelei:
• motorwerktuigkundige

Vertaling:
Engels: mechanic, engineer
Nederlands: werktuigkundige, mechanicus

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ruimterommel
Volgende onderwerp: kleiner
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 06:26:01 MGT 2024