Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ruimterommel
ruimterommel [boodskap #125962] Sa, 18 Mei 2019 13:21
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18927
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ruimterommel
Afbreking: ruim•te•rom•mel
Samestelling: ruimte + rommel




Selfstandige naamwoord: ruimterommel
Meervoud:

Betekenis:
• (ruimtevaart) Kunsmatige voorwerpe in 'n wentelbaan wat nie 'n nuttige doel dien nie.

Gebruik:
Ruimterommel omvat ou satelliete, stukke van vuurpyle en dele wat van ruimtetuie afgebreek het.

Vertaling:
Engels: space junk
Nederlands: ruimtepuin, ruimteschroot, ruimterommel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ofskoon
Volgende onderwerp: werktuigkundige
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 03:02:41 MGT 2024