Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ofskoon
ofskoon [boodskap #125961] Sa, 18 Mei 2019 13:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18927
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ofskoon
Afbreking: of•skoon




Voegwoord: ofskoon

Betekenis:
• (deftig) Druk 'n teenstelling of twyfel uit.

Gebruik:
Ofskoon hy lank daar gewoon het, ken hy weinig mense.
Ofskoon dit soos A lyk, is dit B.

Sinoniem:
• alhoewel
• hoewel

Vertaling:
Engels: albeit, though, although
Nederlands: alhoewel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wederregtelik
Volgende onderwerp: ruimterommel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 03:56:38 MGT 2024