Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Gregoriaanse
Gregoriaanse [boodskap #125947] Sa, 18 Mei 2019 09:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18936
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Gregoriaanse
Afbreking: Gre•go•ri•aan•se




Byvoeglike naamwoord: Gregoriaans
Attributief: Gregoriaanse

Betekenis:
• Attributiewe vorm van Gregoriaans; met betrekking tot, of afkomstig van pous Gregorius.

Gebruik:
• Die Juliaanse kalender is tussen die 16de en 20ste eeu geleidelik deur die Gregoriaanse kalender vervang.

Vertaling:
Engels: Gregorian
Nederlands: gregoriaanse

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vervaardig
Volgende onderwerp: vanweë
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 16:10:46 MGT 2024