Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vanweë
vanweë [boodskap #125948] Sa, 18 Mei 2019 09:17
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18927
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vanweë
Afbreking: van•we•ë




Voorsetsel: vanweë

Betekenis:
• As gevolg van 'n bepaalde rede; weens.

Gebruik:
Vanweë Rio de Janeiro se ligging op 'n lae breedtegraad aan die Atlantiese Oseaan het dit 'n warm tropiese klimaat.

Vertaling:
Engels: because of
Nederlands: vanwege

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Gregoriaanse
Volgende onderwerp: byna
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 02:36:24 MGT 2024