Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » byna
byna [boodskap #125949] Sa, 18 Mei 2019 09:20
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18927
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
byna
Afbreking: by•na
Uitspraak: /ˈbəi̯.na/




Bywoord: byna

Betekenis:
• Amper, maar nie heeltemal nie.

Gebruik:
• Hy het byna van die fiets afgeval.
• Sy het byna genoeg geld om die rok te koop.

Spreekwoord:
• Sy hart het byna gaan staan. [Hy het baie groot geskrik.]

Sinoniem:
• amper
• omtrent

Vertaling:
Engels: almost, nearly
Nederlands: bijna

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vanweë
Volgende onderwerp: bepaal
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 08:05:49 MGT 2024