Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vervaardig
vervaardig [boodskap #125946] Sa, 18 Mei 2019 09:08
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18936
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vervaardig
Afbreking: ver•vaar•dig




Werkwoord: vervaardig
Verlede tyd: het vervaardig

Betekenis:
• Maak; saamstel; produseer.

Gebruik:
• Die fabriek kan 100 bakstene per uur vervaardig.

Afgelei:
• vervaardiger
• vervaardiging

Vertaling:
Engels: to produce, manufacture, make
Nederlands: vervaardigen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ouderdom
Volgende onderwerp: Gregoriaanse
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 15:14:14 MGT 2024