Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ouderdom
ouderdom [boodskap #125945] Sa, 18 Mei 2019 09:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18927
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
ouderdom
Afbreking: ou•der•dom




Selfstandige naamwoord: ouderdom
Meervoud: ouderdomme
Verkleinwoord: ouderdompie
Meervoud van verkleining: ouderdompies

Betekenis:
• Die tyd waartydens iets of iemand bestaan; aantal jare geleef; leeftyd.
• 'n Veral hoë leeftyd.

Gebruik:
• Dis ongeskik op 'n vrou se ouderdom so weg te gee.
Ouderdom is nie vir sussies nie!

Sinoniem:
• leeftyd

Spreekwoord:
• Die dood is die enigste raat teen die ouderdom. ['n Mens kan nie verhinder dat jy oud word nie.]

Vertaling:
Engels: age, old age
Nederlands: ouderdom

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: destyds
Volgende onderwerp: vervaardig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 03:50:25 MGT 2024