Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » waarna
waarna [boodskap #125936] Sa, 18 Mei 2019 07:56
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18927
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
waarna
Afbreking: waar•na
Samestelling: waar (v.nw.) + na (voors.)




Voornaamwoord: waarna

Betekenis:
• Dit wat volg; na afloop van.
• Ná watter ding.

Gebruik:
• Ons gaan nou tandeborsel, waarna ons gaan slaap.
• Die haak-en-steek het twee doringtipes, waarna die boom vernoem is.

Vertaling:
Engels: whereafter, after which
Nederlands: waarna

Verwant:
• waaraan
• waardeur
• waarheen
• waarin
• waarmee
• waarom
• waaronder
• waaroor
• waarop
• waaruit
• waarvan
• waarvoor

Nota:
• As jy na 'n persoon verwys, gebruik eerder "na wie".

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: almal
Volgende onderwerp: Griekse
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 06:05:22 MGT 2024