Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » term
term [boodskap #125922] Vr, 17 Mei 2019 20:12
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18931
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
term
Afbreking: term




Selfstandige naamwoord: term
Meervoud: terme
Verkleinwoord: termpie
Meervoud van verkleining: termpies

Betekenis:
• 'n Woord wat binne 'n bepaalde vak gebruik word en wat 'n spesifieke betekenis het; vakwoord.
• Elk van die getalle in 'n wiskundige ry.

Gebruik:
• Jy moet asseblief al die tegniese terme in jou teks verklaar.
• Die elemente van die ry is die terme van die ry.

Vertaling:
Engels: term
Nederlands: term

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: suide
Volgende onderwerp: groei
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 12:24:27 MGT 2024