Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dogter
dogter [boodskap #125899] Vr, 17 Mei 2019 06:33
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18927
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
dogter
Afbreking: dog•ter
Uitspraak: /ˈdoχtər/




Selfstandige naamwoord: dogter
Meervoud: dogters
Verkleinwoord: dogtertjie
Meervoud van verkleining: dogtertjies

Betekenis:
• (familie) 'n Kind wat 'n meisie is; 'n vroulike afstammeling.
• 'n Meisie in die algemeen.

Gebruik:
• Die egpaar is 'n pragtige dogter ryker.
• Al die dogters word genooi om te kom netbal speel.

Sinoniem:
• meisie
• meisiekind

Antoniem:
• seun

Afgelei:
• kleindogter

Vertaling:
Engels: daughter, girl, girlie
Nederlands: dochter
Xhosa: intombi
Zoeloe: indodakazi

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opgeneem
Volgende onderwerp: want
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 03:19:43 MGT 2024