Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Bakpypie (Gladiolus spathaceus)
Bakpypie [boodskap #125880] Do, 16 Mei 2019 14:52
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
'n Bakpypie (<i>Gladiolus italicus</i>).
'n Bakpypie (Gladiolus italicus).
Die Bakpypie (Gladiolus spathaceus/ italicus) is ’n skaars knolplantjie in die berge van Caledon, George en Knysna. Dit dra gewoonlik net een fraai blou of lig- tot donkerpers klokvormige blom wat gewoonlik ’n geel kol op die onderste blomblaar het. Sien ook Pypie (Gladiolus).

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Bakpoeier
Volgende onderwerp: Baksteen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 12:00:14 MGT 2024