Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Bakpoeier
Bakpoeier [boodskap #125879] Do, 16 Mei 2019 14:45
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Bakpoeier
Bakpoeier
Bakpoeier is 'n mengsel van wynsteensuur, koeksoda en gemaalde rys of meelblom. Wanneer dit klam word, vorm dit koolsuurgas en laat daarmee die deeg rys. Dit het gis as rysmiddel vervang. Anders as gis, verander bakpoeier nie die smaak van die gebak nie, afgesien van 'n hoeveelheid sout wat in die deeg agterbly. Die reaksievergelyking is:
NaHCO3 + H+ → Na+ + CO2 + H2O

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Bakoe
Volgende onderwerp: Bakpypie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 07:32:02 MGT 2024