Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » opgerig
opgerig [boodskap #125874] Do, 16 Mei 2019 09:01
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18916
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
opgerig
Afbreking: op•ge•rig




Werkwoord: opgerig
Verlede tyd: het opgerig

Betekenis:
• Verlede deelwoord van oprig; in vertikale stand gebring; in die lewe geroep.

Gebruik:
• Waar moet die beeld opgerig word?
• Die vereniging is die laas maand opgerig.

Vertaling:
Engels: established
Nederlands: opgericht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: goeie
Volgende onderwerp: amptelike
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 08 12:21:06 MGT 2024