Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » besoek
besoek [boodskap #125855] Wo, 15 Mei 2019 20:50
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18916
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
besoek
Afbreking: be•soek




Selfstandige naamwoord: besoek
Meervoud: besoeke
Verkleinwoord: besoekkie
Meervoud van verkleining: besoekkies

Betekenis:
• By iemand of êrens langs aangaan of aankom; 'n kuier.

Gebruik:
• Die Voortrekkermonument is 'n besoek werd.

Hiponiem:
• kerkbesoek
• siekebesoek
• skoolbesoek
• staatsbesoek
• winkelbesoek

Vertaling:
Engels: visit, call
Nederlands: bezoek


Werkwoord: besoek
Verlede tyd: het besoek
Teenwoordige deelwoord: besoekende

Betekenis:
• Êrens/ by iemand langs aangaan of aankom; gaan kuier.

Gebruik:
• Die kinders wil hul oupa besoek.

Sinoniem:
• aangaan
• aandoen

Afgelei:
• besoeker
• besoeking

Vertaling:
Engels: to visit
Nederlands: bezoeken

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sien
Volgende onderwerp: militêre
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 08 12:38:34 MGT 2024