Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Bakgalagadi (Kgalagadi)
Bakgalagadi [boodskap #125828] Di, 14 Mei 2019 19:32
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Die Bakgalagadi (kortweg Kgalagadi) is kleiner stammetjies van die Bantoe wat tot die Tswana-groep behoort en wat verspreid in die Kalahari en veral in die omgewing van Serowe, Francistown en Ghanzi aangetref word. Hulle word beskou as afstammelinge van die eerste Tswana-uittrekkers wat gedegenereer geraak het. Baie min is verder bekend.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Baker, sir Samuel White
Volgende onderwerp: Bakgatla
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 12:30:56 MGT 2024