Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » Afrika
Afrika [boodskap #125817] Di, 14 Mei 2019 14:55
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18930
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
Afrika op 'n wêreldkaart.
Afrika op 'n wêreldkaart.
Afrika
Afbreking: A•fri•ka
Uitspraak: /ˈɑfrikɑ/




Pleknaam: Afrika

Betekenis:
• Die wêreld se tweede grootste kontinent (na Asië) in sowel oppervlakte as bevolking.

Gebruik:
• Ons toer deur Afrika.
• Kilimandjaro is die hoogste punt van Afrika.

Afkorting:
• Afr.

Verwant:
• Afrikana

Vertaling:
Engels: Africa
Nederlands: Afrika

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: leraar
Volgende onderwerp: beide
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 11:49:50 MGT 2024