Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beide
beide [boodskap #125818] Di, 14 Mei 2019 15:00
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18927
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
beide
Afbreking: bei•de




Hooftelwoord: beide

Betekenis:
• Elkeen van twee.

Gebruik:
• Wat 'n oulike foto van beide ons kinders.
Beide van die seuns sleep by dieselfde meisie vlerk.

Sinoniem:
• albei

Vertaling:
Engels: both
Nederlands: beide

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Afrika
Volgende onderwerp: andere
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 03:57:20 MGT 2024