Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » alhoewel
alhoewel [boodskap #125804] Ma, 13 Mei 2019 19:49
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18927
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
alhoewel
Afbreking: al•hoe•wel




Voegwoord: alhoewel

Betekenis:
• Druk 'n teenstelling of twyfel uit.

Gebruik:
Alhoewel hulle nie ryk is nie, is hulle gelukkig.
• As dit jou standpunt is dan berus ek daarby, alhoewel ek nie daarmee saamstem nie.

Sinoniem:
• hoewel
• ofskoon
• al

Vertaling:
Engels: although, albeit
Nederlands: alhoewel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Johannesburg
Volgende onderwerp: bou
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 07:21:13 MGT 2024