Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » langs
langs [boodskap #125794] Ma, 13 Mei 2019 15:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18936
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
langs
Afbreking: langs




Voorsetsel: langs

Betekenis:
• Tersyde van, ewewydig aan; baie naby of teenaan iets anders.

Gebruik:
• Die pad loop langs die rivier.

Spreekwoord:
• Hulle sit langs een vuur. [Van dieselfde mening wees.]

Vertaling:
Engels: along, alongside, beside
Nederlands: langs


Bywoord: langs

Betekenis:
• In die rigting of omgewing van iets anders.

Gebruik:
• Jy moet daar langs loop.

Vertaling:
Engels: next to
Nederlands: langs

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: wêreldoorlog
Volgende onderwerp: enkele
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 17:15:57 MGT 2024