Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » enkele
enkele [boodskap #125795] Ma, 13 Mei 2019 15:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18927
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
enkele
Afbreking: en•ke•le




Byvoeglike naamwoord: enkel
Attributief: enkele

Betekenis:
• Attributiewe vorm van enkel; net een.

Gebruik:
• Die boom het 'n enkele stam en geronde kroon.
• Daar was net 'n enkele tou vir al die mense.

Antoniem:
• dubbele

Vertaling:
Engels: single
Nederlands: enkele


Voornaamwoord: enkel

Betekenis:
• 'n Onbepaald, meestal klein aantal.

Gebruik:
Enkele dae gelede was die blare nog groen.

Vertaling:
Engels: some
Nederlands: enkele

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: langs
Volgende onderwerp: belangrikste
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 02:46:52 MGT 2024