Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » munisipaliteit
munisipaliteit [boodskap #125787] Ma, 13 Mei 2019 15:05
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18930
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
munisipaliteit
Afbreking: mu•ni•si•pa•li•teit




Selfstandige naamwoord: munisipaliteit
Meervoud: munisipaliteite
Verkleinwoord: munisipaliteitjie
Meervoud van verkleining: munisipaliteitjies

Betekenis:
• 'n Groep woonareas (dorpe en stede) met die omliggende gebiede wat gesamentlik deur 'n politiek apparaat bestuur word.

Gebruik:
• Die munisipaliteit het die oprigting van die gebou goedgekeur.

Sinoniem:
• stadsraad

Vertaling:
Engels: municipality
Frans: commune
Nederlands: gemeente

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gekry
Volgende onderwerp: gelei
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 11:32:51 MGT 2024