Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Baker, sir Samuel White
Baker, sir Samuel White [boodskap #125783] Ma, 13 Mei 2019 07:22
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Foto van Sir Samuel White Baker.
Foto van Sir Samuel White Baker.
Sir Samuel White Baker (1821 - 93) was 'n Engelse ontdekkingsreisiger, avonturier en grootwildjagter in Afrika. Hy is veral bekend vir sy ontdekkingsreis van 1862-1865, waartydens hy die Albertmeer in 1864 ontdek. Hy het hierdie reis saam met sy tweede vrou, Florence Baker, onderneem.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Bajonet
Volgende onderwerp: Bakgalagadi
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 10:10:04 MGT 2024