Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Bajonet
Bajonet [boodskap #125782] Ma, 13 Mei 2019 07:09
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Twee soldate demonstreer die gebruik van 'n bajonet.
Twee soldate demonstreer die gebruik van 'n bajonet.
'n Bajonet is 'n steekwapen soos ’n swaard wat vooraan ’n geweer vasgemaak word. Die naam kom vermoedelik van Bayonne in Frankryk, waar bajonette in die 17de eeu vervaardig is. Bajonette is tydens oorlogvoering gebruik om die vyand mee aan te val, veral as die kruit nat of al die ammunisie opgebruik is.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Baird, John Logie
Volgende onderwerp: Baker, sir Samuel White
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 05:54:05 MGT 2024