Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » aangesien
aangesien [boodskap #125741] Sa, 11 Mei 2019 19:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18916
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
aangesien
Afbreking: aan•ge•sien




Voegwoord: aangesien

Betekenis:
• Gee onderskikkend 'n rede aan.

Gebruik:
• Die AA is ten gunste van strenger wetgewing, aangesien onpadwaardige voertuie vir talle ongelukke verantwoordelik is.

Sinoniem:
• want
• omdat

Vertaling:
Engels: since, considering, seeing that, as
Nederlands: aangezien

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: volg
Volgende onderwerp: hoofsaaklik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 08 10:31:09 MGT 2024