Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » enige
enige [boodskap #125731] Sa, 11 Mei 2019 11:14
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18916
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
enige
Afbreking: eni•ge




Voornaamwoord: enige

Betekenis:
• Die een of ander (aantal).
• 'n Mate van.
• Elke ander; alle.

Gebruik:
Enige een van die kinders kan die skottelgoed was.
• Het sy enige kans op herstel?
Enige soldaat weet wat om in die situasie te doen.

Vertaling:
Engels: any
Nederlands: enige

Nota:
• Die woordsoort kan ook as 'n "onbepaalde telwoord" aangedui word.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: hoe
Volgende onderwerp: huidige
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 08 11:15:18 MGT 2024