Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » daardie
daardie [boodskap #125725] Sa, 11 Mei 2019 10:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18927
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
daardie
Afbreking: daar•die
Samestelling: daar (v.nw.) + die (voors.)
Uitspraak: /ˈdɑːrdi/, /ˈdɑːri/




Aanwysende voornaamwoord: daardie

Betekenis:
• Verwys na iets of iemand op 'n afstand weg van die spreker, of 'n tydstip weg van die tyd waarin die spreker hom bevind.

Gebruik:
Daardie is my kat.
• Ons het daardie jaar bloed gesweet.

Spreekwoord:
• As jy nie daardie mond gehad het nie, het die kraaie lankal jou oë uitgepik. [Jy praat baie.]
• Hoe rook daardie tabak vir jou? [Wat het jy daarop te sê?]

Antoniem:
• hierdie

Verwant:
• daaraan
• daarby
• daardeur
• daardie
• daarheen
• daarin
• daarmee
• daarna
• daarom
• daaroor
• daarop
• daarvan
• daarvandaan
• daarvoor

Vertaling:
Engels: that, that one, those
Nederlands: die, dat

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vlag
Volgende onderwerp: beskryf
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 08 21:54:43 MGT 2024