Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » tydperk
tydperk [boodskap #125720] Sa, 11 Mei 2019 09:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18916
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
tydperk
Afbreking: tyd•perk
Samestelling: tyd + perk




Selfstandige naamwoord: tydperk
Meervoud: tydperke
Verkleinwoord: tydperkie
Meervoud van verkleining: tydperkies

Betekenis:
• 'n Afgemete of begrensde eenheid van tyd; 'n periode van baie jare wat op mekaar volg.

Gebruik:
• In watter tydperk het die dinosourusse geleef?

Sinoniem:
• periode
• era

Hiponiem:
• epog

Vertaling:
Engels: period
Nederlands: tijdperk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: sonder
Volgende onderwerp: groter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 08 12:22:35 MGT 2024