Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hoofstad
hoofstad [boodskap #125717] Sa, 11 Mei 2019 09:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18916
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hoofstad
Afbreking: hoof•stad
Samestelling: hoof + stad
Uitspraak: /ˈɦuə̯fstɑt/




Selfstandige naamwoord: hoofstad
Meervoud: hoofstede
Verkleinwoord: hoofstadjie
Meervoud van verkleining: hoofstadjies

Betekenis:
• Vernaamste stad van 'n land of provinsie, waarin die regering of administrasie gesetel is.

Gebruik:
• Pretoria is die hoofstad van Suid-Afrika.

Afkorting:
• hst.

Vertaling:
Engels: capital, metropolis
Nederlands: hoofdstad

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: Pretoria
Volgende onderwerp: paar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 08 04:48:30 MGT 2024