Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Baffin, William
Baffin, William [boodskap #125707] Sa, 11 Mei 2019 05:53
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
William Baffin
William Baffin
William Baffin (1584 - 1622) was 'n Engelse ontdekkingsreisiger en kartograaf. Hy het bekend geword vir sy twee ontdekkingsreise na Noord-Kanada, op soek na die Noordwestelike Deurvaart. ’n Baai wat hy in 1615 tussen Kanada en Groenland ontdek het, dra sy naam: Baffinsbaai, met volop walvisse en robbe; so ook Baffinsland: eiland wes van Baffinsbaai; kus bewoon deur Eskimo’s.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Wrakvis
Volgende onderwerp: Bagdad
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 11:40:06 MGT 2024