Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Baedeker, Karl
Baedeker, Karl [boodskap #125704] Sa, 11 Mei 2019 05:27
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Karl Baedeker
Karl Baedeker
Karl Baedeker (1801 - 59) was 'n Duitse skrywer van reisgidse in Duits, Engels en Frans wat as voorbeeld vir dié soort handboeke gedien het en tot vandag toe uitgegee word.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Badoglio, Pietro
Volgende onderwerp: Baekelmans, Lode
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 06:19:12 MGT 2024