Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Ensiklopedie » Badoglio, Pietro
Badoglio, Pietro [boodskap #125703] Sa, 11 Mei 2019 05:25
Inligting  is tans af-lyn  Inligting
Boodskappe: 4588
Geregistreer: November 2018
Karma: 1
Senior Lid
Pietro Badoglio in 1921.
Pietro Badoglio in 1921.
Pietro Badoglio (1871 - 1956) was 'n Italiaanse krygsman en staatsman; veldmaarskalk en opperbevelhebber in die Abessynse oorlog 1935 en eerste goewerneur-generaal van Abessinië (vandag Ethiopië), 1943 teen Mussolini gedraai en Italië na die Geallieerde kant oorgebring; eerste minister 1943/4.

Bron: Die Afrikaanse Kernensiklopedie, J.P. Scannell (red.), 1965

Laat weet as u oor addisionele inligting beskik wat ons hier kan bywerk.
Vorige onderwerp: Baden
Volgende onderwerp: Baedeker, Karl
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 08:46:06 MGT 2024