Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » hallo
hallo [boodskap #125690] Vr, 10 Mei 2019 18:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 18927
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
hallo
Afbreking: hal•lo
Uitspraak: /ɦaləu/




Tussenwerpsel: hallo

Betekenis:
• Wat mens sê as jy iemand vir die eerste keer op 'n dag sien; uitroep om iemand te groet of sy aandag te trek.

Gebruik:
Hallo meneer, hoe gaan dit vandag?
Hallo, hallo, wat het ons hier?

Sinoniem:
• goeiedag
• goeienag
• goeiemôre
• goeiemiddag
• goeienaand
• dagsê
• dag
• haai (informeel)
• hoezit (slang)
• awê (slang)

Vertaling:
Duits: hallo
Engels: hello
Frans: bonjour
Nederlands: hallo
Sotho: dumela
Zoeloe: sawubona (familiêr), sanibonani (meervoud, respekvol)

Nota:
• Onthou e = Engels = hello; a = Afrikaans = hallo.

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: mens
Volgende onderwerp: pous
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 09 03:17:27 MGT 2024